Real news rewritten for your level, with quizzes. Read News in Afrikaans graded from Beginner to Mastery. Every lesson has the full text, translation and quizzes. Pick your level and topic below.
Die staat lei tans getuienis in ʼn verhoor binne ʼn verhoor waarin die hof moet bepaal of sekere getuienis wat tydens die inhegtenisneming van Musa Kekana bekom is, toegelaat kan word.
Sterk tot skadelike wind word ook in die binneland verwag, terwyl stormsterk wind langs die suidwestelike en suidelike kus kan voorkom.
“Die bestuurder was vas aan die slaap toe die beamptes by hom aankom.”
Henry Mamothame, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), sê uitgebreide vertoë is Maandag namens albei kante aangevoer.
Waarom het minister Gayton McKenzie toestemming gekry om 18 mense op ʼn maand lange reis na die Sokkerwêreldbekertoernooi te neem?
“Gauteng het nie ’n groter regering nodig nie, maar wel ’n beter regering.”
Stefan Joel Govindraju (37) het sy eerste verskyning in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg, wat in die Palmridge-landdroshof gesit het, verskyn.
Die Inligtingsreguleerder (IR) waarsku dat Suid-Afrika tans ’n “toenemend vyandige kuberveiligheidsomgewing” ervaar, met kuberveiligheid wat gekompromitteer is en toegang tot miljoene mense se persoonlike inligting deur kuber-aanvalle bekom en onregmatig versprei word.
Wanneer miere jou kombuis oorneem of plante begin beskadig, is dit tyd om op te tree.